BIANCA - Afrikaans tutor - Douglas
1st lesson free
BIANCA - Afrikaans tutor - Douglas

BIANCA's email address and phone number have been validated.

BIANCA

  • Rate R160
  • Response 1h
BIANCA - Afrikaans tutor - Douglas

R160/h

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Ek is 'n passievolle onderwyser. Kontak my as jy meer wil leer van Afrikaans

  • Afrikaans

Lesson location

About BIANCA

Ek is Bianca Schreuder en ek is van Douglas. Ek is 'n mamma van 3. Ek is mal oor kinders en om leer vir hulle lekker te maak. Ek het 5 jaar ondervinding van skoolgee in graad 1 en 2. Ek het ook 'n jaar online skool gegee.

See more

About the lesson

  • All levels
  • English

Languages in which the lesson is available :

English

Ek gee baie aandag aan klanke en woordbou. My lesse is baie interaktief en op 'n speel manier leer jy. Ek fokus ook baie op lees. Lees is baie belangrik. Ek betrek die kind heeltyd met visuele kaarte en fisiese produkte om die aandagspan te hou.

See more

Rates

Rate

  • R160

Package rates

  • 5h: R800
  • 10h: R1600

free lesson

The free first lesson with BIANCA allows you to get to know the tutor and discuss your needs and expectations.

  • 1h

online

  • R160/h

Similar Afrikaans tutor profiles