Cassidy - Afrikaans tutor - Vereeniging
1st lesson free
Cassidy - Afrikaans tutor - Vereeniging

Cassidy's profile and contact details have been verified by our team

Cassidy

  • Rate R250
  • Response 1h
Cassidy - Afrikaans tutor - Vereeniging
  • 5 (3 reviews)

R250/h

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Is jy al moeg gesukkel met Afrikaans? Het jy al ooit gewonder hoe dit sou wees om die pragtige taal te leer? Deur unieke en boeiende materiaal kan ek jou help om dit makliker en lekkerder te maak.

  • Afrikaans

Lesson location

Recommended

Cassidy is a respected tutor in our community. She is highly recommended for her commitment and the quality of her lessons. A trusted partner on your learning journey.

About Cassidy

Ek is 'n baie passievolle mens wat my hart in alles sit wat ek doen. Ek weet uit my eie ervaring uit hoe moeilik dit kan wees om iets nuuts te leer, so ek het dit my missie gemaak om my lesse so maklik en innemend te maak as moontlik. Ek is lief vir taal- die skryf en lees daarvan. Kom saam met my op die avontuur deur die taal en sien hoe dit jou lewe kleur en geur gee. Ek is baie lief vir diere, swem, lees en flieks kyk.

See more

About the lesson

  • All levels
  • English

Languages in which the lesson is available :

English

Ek het 'n passie vir taal en mense en gebruik beide om my lesse te baseer op my student se belangstellings en doelwitte. Ek probeer om die inhoud relevant en bruikbaar te maak sodat studente nuwe inligting dadelik kan toepas in hulle daaglikse lewens. Die samewerking en kreatiwiteit word aangemoedig. Ek gee gereelde terugvoorsessies om die vordering wat gemaak is te bespreek.

Ek is volledig tweetalig in Afrikaans en Engels. Ek het 'n BA in Aardrykskunde en Antropologie. Ek het vir baie jare ekstra klasse gegee vir skoolkinders in baie meer as net Afrikaans, maar, Afrikaans bly my passie. Letterkunde en poësie in al sy fasette bly my passie. Ek is mal daaroor om studente te help om hulle begrip van en betrokkenheid by letterkunde en poësie te verbeter. Die wêreld van letterkunde en poësie moet geniet word, nie gevrees word nie.

Afrikaans is meer as net grammatika en woorde wat geleer moet word. Kom ons ontdek saam die wêreld van Afrikaans se letterkunde, poësie, en magdom maniere waarop woorde en sinne uitdrukking kan aan 'n mens se diepste ek gegee word.

See more

Rates

Rate

  • R250

Package rates

  • 5h: R1250
  • 10h: R2500

free lesson

The free first lesson with Cassidy allows you to get to know the tutor and discuss your needs and expectations.

  • 1h

online

  • R250/h

Details

Ek gebruik PayPal vir my internasionale kliente. Om die ekstra administrasiekostes en valuta veranderinge makliker te maak is my fooi 14 EURO vir 'n uur lees.

Similar Afrikaans tutor profiles

  • Desney

    Vereeniging

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Thuloane

    Vereeniging & online

    New
    • R140/h
    • 1st lesson free
  • Marjolein

    De Deur & online

    5 (40 reviews)
    • R375/h
    • 1st lesson free
  • Maleke

    Vereeniging & online

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Kelly

    Meyerton

    5 (8 reviews)
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Natasja-Leigh

    Vereeniging

    New
    • R200/h
    • 1st lesson free
  • Cherise

    Meyerton & online

    New
    • R200/h
    • 1st lesson free
  • Cilla

    Vereeniging & online

    New
    • R200/h
    • 1st lesson free
  • Carla

    Meyerton & online

    New
    • R120/h
    • 1st lesson free
  • Delia-anne

    Vereeniging & online

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Laurike

    Meyerton & online

    New
    • R180/h
    • 1st lesson free
  • Natasha

    Sebokeng & online

    New
    • R170/h
    • 1st lesson free
  • Jessica

    Meyerton & online

    New
    • R164/h
    • 1st lesson free
  • Zandilee

    Meyerton & online

    New
    • R180/h
    • 1st lesson free
  • Carla

    Meyerton & online

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Jason

    Meyerton & online

    New
    • R170/h
    • 1st lesson free
  • Matshiu

    Vereeniging & online

    New
    • R130/h
    • 1st lesson free
  • Vanessa khanyisile

    Vereeniging & online

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Neli

    Vereeniging & online

    New
    • R120/h
    • 1st lesson free
  • Bianca

    Meyerton & online

    New
    • R80/h
    • 1st lesson free
  • See Afrikaans tutors