

Marisa's profile and contact details have been verified by our team
Marisa
- Rate R160
- Response 1h

R160/h
1st lesson free
- Afrikaans
Met 'n ware passie vir Afrikaans as taal bied ek Afrikaans HT en EAT lesse - B.Ed Onderwys en B.Ed Honneurs in Spesiale onderwys. Sag, vriendelik en ondersteunend vir elke leerder se unieke behoeftes.
- Afrikaans
Lesson location
-
At Marisa's home: Bethlehem
- online
-
at your home or in a public place : will travel up to 20 km from Bethlehem
-
About Marisa
Ek is 'n passievolle en toegewyde onderwyser met die sentrale fokus op elke leerder se uniekheid.
My benadering is sag, geduldig en ondersteunend. Ek glo dat die Here elke leerder uniek gemaak het en ons gebruik om hulle te help op hulle eie tempo. Ek pas my lesse aan volgens die behoefte van die leerder. Ek skep 'n veilige en vriendelike leeromgewing waar leerders gemaklik voel om vrae te vra en foute te maak - want dit is hoe ons almal leer.
Ek streef daarna om nie net 'n akademiese sukses te bevorder nie, maar ook 'n liefde vir Afrikaans te ontwikkel.
About the lesson
- All levels
- English
Languages in which the lesson is available :
English
Ek benader met 'n gronlynassessering om te bepaal watter afdeling in Afrikaans elke leerder se unieke behoefte in is om ondersteuning te kry. Met my B.Ed en B.Ed Honneurs, asook ondervinding, het ek 'n diep passie om leerders op 'n private manier te help met die idee om op hulle tempo te werk.
My metode fokus op individuele aandag en natuurlik HERHALING! In 'n tipiese les kan leerders verwag om vorige vraestelle deur te werk en huiswerk te voltooi waarin ek die dag se inligting weer sal hersien saam hulle. Ek fokus op ekstra intervensie wat fokus op die area waarin hulle sukkel.
My lesse is geskik vir leerders van verskillende vlakke van ondersteuning, begrip en selfvertroue in Afrikaans.
Rates
Rate
- R160
Package rates
- 5h: R800
- 10h: R1600
online
- R160/h
free lesson
The free first lesson with Marisa allows you to get to know the tutor and discuss your needs and expectations.
- 1h
Similar Afrikaans tutor profiles
Nicole
Bethlehem & online
- R16/h
- 1st lesson free
Marjolein
De Deur & online
- R375/h
- 1st lesson free
Marié
Pretoria & online
- R250/h
- 1st lesson free
Melisa
Brakpan & online
- R200/h
- 1st lesson free
Johanné
Benoni & online
- R150/h
- 1st lesson free
Shaamielah
Ladysmith & online
- R200/h
Teresa
Cape Town & online
- R150/h
- 1st lesson free
Colin
Johannesburg South & online
- R250/h
Ariane
Randburg & online
- R350/h
- 1st lesson free
Lolo Jessica Laurette
Pretoria & online
- R160/h
Werner
Cape Town & online
- R165/h
- 1st lesson free
Neo
Brakpan & online
- R200/h
- 1st lesson free
Sharifa
Gqeberha & online
- R160/h
Hannah
Cape Town & online
- R400/h
Tutor-Terry
Cape Town & online
- R225/h
- 1st lesson free
Mariena
Klein Brak River & online
- R260/h
- 1st lesson free
Michele
Cape Town & online
- R300/h
- 1st lesson free
Annelize
Johannesburg & online
- R370/h
Penny
Cape Town & online
- R160/h
Miles
Pretoria & online
- R150/h
- 1st lesson free
-
See Afrikaans tutors
