Cayla - Afrikaans tutor - Kempton Park
Cayla - Afrikaans tutor - Kempton Park

Cayla's profile and contact details have been verified by our team

Cayla

  • Rate R195
  • Response 1h
  • Students

    Number of students Cayla has accompanied since joining Superprof

    3

    Number of students Cayla has accompanied since joining Superprof

Cayla - Afrikaans tutor - Kempton Park
  • 5 (5 reviews)

R195/h

See Afrikaans tutors

Unfortunately, this tutor is not available

  • Afrikaans

B.Ed Intermediêre Fase gegradueerde wat onderrig pret en opwindend maak. Ek verpersoonlik elke les en metodologieë om aan jou behoeftes te voldoen.

  • Afrikaans

Lesson location

    • At Cayla's home: Kempton Park

    • online

Recommended

Cayla is a respected tutor in our community. She is highly recommended for her commitment and the quality of her lessons. A trusted partner on your learning journey.

About Cayla

Ek is 'n mense mens en het maklike interaksie met nuwe mense. Ek beskou myself as 'n georganiseerde, verantwoordelike en toegewyde individu. Ek sal graag my droom wil volg en 'n verskil in kinders se lewens wil maak. Ek wil graag 'n verskil in JOU lewe maak en my kennis met jou deel.

See more

About the lesson

  • All levels
  • English

Languages in which the lesson is available :

English

Ek het elke minuut van skool gehaat omdat dit lank en vervelig was. Die juffrou staan ​​voor in die klas en die leerders sit net en luister. Ek wil dit graag verander. Ek wil graag my lesse personaliseer om aan jou individuele behoeftes te voldoen. Ek streef ook daarna om die les pret en interaktief te maak met speletjies en verskeie hulpbronne.

See more

Rates

Rate

  • R195

Package rates

  • 5h: R975
  • 10h: R1950

online

  • R-5/h

Similar Afrikaans tutor profiles