Morkel - Afrikaans tutor - Stellenbosch
1st lesson free
Morkel - Afrikaans tutor - Stellenbosch

Morkel's email address and phone number have been validated.

Morkel

  • Rate R200
  • Response 1h
Morkel - Afrikaans tutor - Stellenbosch

R200/h

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Ek het in 2022 gematrikuleer en is tans in my derde jaar van studies in BSc Menslike Lewenswetenskappe met Sielkunde op Stellenbosch. Al swot ek nie nou Afrikaans nie, was dit nog altyd 'n groot passi

  • Afrikaans

Lesson location

    • online
    • at your home or in a public place : will travel up to 20 km from Stellenbosch

About Morkel

Ek het nou onlangs my graad in Menslike Lewenswetenskappe en Sielkunde voltooi, so ek het tans baie tyd en sal baie graag wil uithelp waarokal ek kan! Ek is ook baie passievol en volleerd in biologie, wiskunde en Engels ook, so Afrikaans is nie al waarmee ek kan help nie! :)

See more

About the lesson

  • All levels
  • English

Languages in which the lesson is available :

English

Ek kan enige iemand help, van graad 1 regdeur tot hoërskool, eerste of tweede taal- dit maak nie saak nie! Ek is hier om te help. Ek kan ook in-persoon lesse gee of oor die rekenaar ook, watokal vir die student beter sal pas!

See more

Rates

Rate

  • R200

Package rates

  • 5h: R1000
  • 10h: R2000

free lesson

The free first lesson with Morkel allows you to get to know the tutor and discuss your needs and expectations.

  • 1h

online

  • R200/h

Similar Afrikaans tutor profiles