

Kimoné's email address and phone number have been validated.
Kimoné
- Rate R200
- Response 1h

R200/h
1st lesson free
- Economics
- Business Studies
Graad 1–12 Onderrig & Studiehulp Gr. 1–6: Onderrig en studiehulp in verskeie vakke. Gr. 7–12: Besigheidstudies, Ekonomie en Afrikaans.
- Economics
- Business Studies
Lesson location
-
At Kimoné's home: Centurion
-
About Kimoné
Ek is ’n passievolle en geduldige persoon wat tans Onderwys studeer met die doel om eendag ’n positiewe verskil in leerders se lewens te maak. Ek het nog altyd daarvan gehou om ander te help en om iets op ’n eenvoudige en verstaanbare manier te verduidelik. Ek is veral geïnteresseerd in onderrig omdat ek glo dat elke leerder op ’n unieke manier leer en dat ’n bietjie ekstra ondersteuning ’n groot verskil kan maak. Ek wil graag ’n veilige en gemaklike leeromgewing skep waar leerders gemaklik voel om vrae te vra, foute te maak en aan te hou probeer.
About the lesson
- All levels
- English
Languages in which the lesson is available :
English
Hoe werk my tutorlesse?
My tutorlesse word spesifiek volgens jou behoeftes en dit waarmee jy tans sukkel aangepas. Jy sal vooraf jou kurrikulum/inligting oor die werk waarmee julle in die klas besig is, met my deel, sodat ons kan fokus op die onderwerpe waar jy die meeste hulp nodig het. Jy bepaal dus grootliks watter onderwerpe ons tydens die lesse aanpak. Geen lesse sal noodwendig dieselfde lyk nie – ek pas my lesse en verduidelikings aan volgens jou vordering en waar jy ekstra ondersteuning nodig het. Ons sal deur praktiese oefeninge, vrae en vorige eksamenvraestelle werk om jou kennis te toets en vas te stel waarmee jy sukkel. Waar nodig, sal ek die werk stap vir stap aan jou verduidelik, net soos ’n onderwyser, maar op ’n manier wat vir jou makliker is om te verstaan. My doel is nie net om jou te help om antwoorde te leer nie, maar om seker te maak dat jy die werk werklik verstaan, selfvertroue opbou en uiteindelik jou punte verbeter.
Rates
Rate
- R200
Package rates
- 5h: R1000
- 10h: R2000
free lesson
The free first lesson with Kimoné allows you to get to know the tutor and discuss your needs and expectations.
- 1h
Similar Economics tutor profiles
Patience
Centurion & online
- R190/h
- 1st lesson free
Onkgopotse
Centurion & online
- R250/h
- 1st lesson free
Hanrú
Centurion & online
- R500/h
- 1st lesson free
Carina
Centurion & online
- R250/h
- 1st lesson free
Tahra
Centurion & online
- R200/h
- 1st lesson free
Primrose
Centurion & online
- R250/h
- 1st lesson free
Kulz
Centurion & online
- R150/h
- 1st lesson free
SILUNGILE
Centurion & online
- R120/h
- 1st lesson free
Nthabiseng
Centurion & online
- R250/h
- 1st lesson free
Willie
Centurion
- R160/h
- 1st lesson free
Muhammad
Centurion & online
- R175/h
- 1st lesson free
Memory
Centurion & online
- R175/h
- 1st lesson free
Neliswa
Centurion
- R19/h
- 1st lesson free
Phelokazi
Centurion & online
- R152/h
- 1st lesson free
Alice
Pretoria & online
- R235/h
- 1st lesson free
Kelly
Pretoria & online
- R250/h
- 1st lesson free
Lwazi
Centurion
- R90/h
- 1st lesson free
Samson
Pretoria
- R200/h
- 1st lesson free
Thandiwe
Pretoria & online
- R180/h
- 1st lesson free
Nthipeleng
Pretoria & online
- R280/h
- 1st lesson free
-
See Economics tutors
