

Soretha's email address and phone number have been validated.
Soretha
- Rate R170
- Response 1h

R170/h
Unfortunately, this tutor is not available
- Afrikaans
Drie Universiteits musiek grade Suid Afrika en Engeland.+30 jaar ondervinding in opleiding vir kinders asook volwassenes. Een tot een onderrig sowel as groepswerk
- Afrikaans
Lesson location
-
At Soretha's home:
-
About Soretha
Ek is 'n dame in haar vyftigs. Ek het 'n B.Mus graad aan die Universiteit van die Vrystaat, asook 'n graad aan die Universiteit van Suid Afrika, asook 'n graad te Royal Schools (Engeland) verwerf. My ondervinding strek oor +30 jaar. Verskeie leerlinge word opgelei om die onderrig te gebruik vir eie plesier, deelname aan kompetisies, eksamen doeleindes en so meer. Onderrig vind plaas van 3-jarige kinders tot volwassenes. Beginners tot Universiteits vlak word onderrig.
About the lesson
- All levels
- English
Languages in which the lesson is available :
English
Onderrig vind plaas in n ontspanne admosfeer. Elke leerling word gelei om te vorder teen sy eie pas en gemotifeer om sy potensiaal ten volle te bereik. Elke leerling is uniek en het sy eie uitdagings wat aangespreek word op n professionele en simpatieke wyse. Klasse word aangebied in Afrikaans sowel as Engels. Afhangend van elke leerling se rede hoekom hy die betrokke klasse by woon, word die lesplan spesifiek uitgewerk om in die leerder se behoeftes te voldoen.
Rates
Rate
- R170
Package rates
- 5h: R850
- 10h: R1700
Similar Afrikaans tutor profiles
Ursula
& online
- R150/h
- 1st lesson free
Mary
& online
- R250/h
- 1st lesson free
Elizabeth
- R150/h
- 1st lesson free
Leander
- R140/h
- 1st lesson free
Katushka
& online
- R150/h
- 1st lesson free
Marjolein
De Deur & online
- R375/h
- 1st lesson free
Marié
Pretoria & online
- R250/h
- 1st lesson free
Melisa
Brakpan & online
- R200/h
- 1st lesson free
Johanné
Benoni & online
- R150/h
- 1st lesson free
Shaamielah
Ladysmith & online
- R200/h
Penny
Cape Town & online
- R165/h
Teresa
Cape Town & online
- R150/h
- 1st lesson free
Colin
Johannesburg South & online
- R300/h
Sharifa
Gqeberha & online
- R160/h
Faheema
& online
- R100/h
- 1st lesson free
Lolo Jessica
Pretoria & online
- R160/h
Ariane
Randburg & online
- R350/h
- 1st lesson free
Werner
Cape Town & online
- R165/h
- 1st lesson free
Neo
Brakpan & online
- R200/h
- 1st lesson free
Mariena
Klein Brak River & online
- R260/h
- 1st lesson free
-
See Afrikaans tutors
