

Joleze's email address and phone number have been validated.
Joleze
- Rate R150
- Response 24h
-
Students2
Number of students Joleze has accompanied since joining Superprof
Number of students Joleze has accompanied since joining Superprof

R150/h
1st lesson free
- Afrikaans
Afrikaanse lesse deur 'n 3de jaar B.Ed student! Ek help met eksamenvoorbereiding en ekstra klasse asook take en toesprake op 'n eenvoudige en effektiewe manier – vanuit die gemak van jou huis!
- Afrikaans
Lesson location
Recommended
Joleze is a respected tutor in our community. She is highly recommended for her commitment and the quality of her lessons. A trusted partner on your learning journey.
About Joleze
Ek is 'n derdejaar B.Ed Grondslagfase student met 'n passie vir onderrig en die ontwikkeling van leerders. Ek is geduldig, vriendelik en glo sterk in 'n interaktiewe, leerdergerigte benadering om die beste resultate te behaal.
Met ervaring in die onderrig van Afrikaans en 'n deeglike begrip van die vakke wat ek aanbied, kan jy verwag om professioneel en effektief gelei te word. Ek is daartoe verbind om jou te help om jou taalvaardighede te verbeter en doelwitte te bereik, ongeag jou vlak.
Ek is trots daarop om 'n betroubare en inspirerende mentor te wees, en ek sien uit daarna om jou te ondersteun in jou leerreis!
About the lesson
- All levels
- English
Languages in which the lesson is available :
English
Ek fokus op 'n ondersteunende en interaktiewe benadering in private onderrig, wat pas by elke leerder se behoeftes. Ek gebruik praktiese aktiwiteite en visuele hulpmiddels om lesse effektief en interessant te maak.
Ek is vaardig in Afrikaans en Engels en kan in albei tale onderrig gee. Leerders kan verwag om selfvertroue op te bou en hul vaardighede te verbeter.
Ek rig my lesse aan leerders van alle vlakke – van beginners tot diegene wat hul taalvaardighede wil verbeter.
Recommendations
Recommendations are written by the tutor's friends, family, and acquaintances.
Ek sal Joléze Klue enige tyd aanbeveel as Tutor. Sy is geduldig, betroubaar, kalm en motiveer die kinders so mooi. Sy het soveel oulike idees met haar lesse en die kinders geniet dit. Elke kind het ook nog net hulle volle potensiaal bereik met haar waardevolle aandag en spesiale lesse.
Dankie so baie vir sulke jong onderwysers wat nog hul beste wil gee dit word opreg waardeer.
One year Joléze Klue was recommended as a tutor at any time. He is patient, reliable, calm and motivates the children so beautifully. She came up with so many cute ideas that the children enjoyed in her lessons. Each kind has not yet reached their full potential with valuable attention in special lessons.
Thank you so many young teachers who will give you the best word and appreciate it.
She is a very trustworthy young woman, with a lot of experience in tutoring and teaching.
See more recommendations
Rates
Rate
- R150
Package rates
- 5h: R750
- 10h: R1500
free lesson
The free first lesson with Joleze allows you to get to know the tutor and discuss your needs and expectations.
- 1h
online
- R150/h
Similar Afrikaans tutor profiles
Yashneil
Pretoria & online
- R150/h
Helena
Pretoria & online
- R160/h
- 1st lesson free
Karien
Pretoria & online
- R150/h
- 1st lesson free
Lindokuhle
Pretoria & online
- R150/h
- 1st lesson free
Megan
Pretoria
- R161/h
- 1st lesson free
Alissa
Pretoria & online
- R150/h
- 1st lesson free
Zinique
Pretoria & online
- R160/h
- 1st lesson free
Carissa
Pretoria & online
- R160/h
- 1st lesson free
Mia
Pretoria
- R180/h
- 1st lesson free
CJ
Pretoria
- R150/h
- 1st lesson free
Liandré
Pretoria & online
- R180/h
- 1st lesson free
Rorisang
Pretoria & online
- R180/h
- 1st lesson free
Annelie
Pretoria & online
- R180/h
- 1st lesson free
Devhan
Pretoria & online
- R130/h
- 1st lesson free
Aneska
Pretoria & online
- R100/h
- 1st lesson free
Moya
Pretoria & online
- R150/h
- 1st lesson free
Private
Pretoria
- R500/h
- 1st lesson free
Amoré
Pretoria & online
- R180/h
- 1st lesson free
Ursela
Pretoria & online
- R170/h
- 1st lesson free
Sonja
Pretoria
- R163/h
- 1st lesson free
-
See Afrikaans tutors
