Elma - Afrikaans tutor - Mbombela
1st lesson free
Elma - Afrikaans tutor - Mbombela

Elma profile and its contact details have been verified by our experts

Elma

  • Rate R150
  • Response 1h
  • Students

    Number of students Elma has accompanied since joining Superprof

    4

    Number of students Elma has accompanied since joining Superprof

Elma - Afrikaans tutor - Mbombela
  • 5 (3 reviews)

R150/h

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Afrikaans as huistaal of addisionele taal, praat-, lees- en skryf-vaardighede. Proeflees en redigering van tesisse, take, en ander tekste.

  • Afrikaans

Lesson location

Recommended

Elma is a respected tutor in our community. She is highly recommended for her commitment and the quality of her lessons. A trusted partner on your learning journey.

About Elma

Na baie jare se ervaring as onderwyser en later dosent aan 'n universiteits-kollege wat o.a. onderwysers opgelei het, is ek gretig om my ervaring en kennis aan jongmense oor te dra. Die meeste van my ervaring is in die onderrig van Engels as tweede taal, maar ek het ook ervaring in Afrikaans en 'n klein bietjie Duits. Ek het 'n Meestersgraad in Afrikaans (cum laude) aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. My sterkste punt, glo ek, is die proeflees en redigering van akademiese tekste. So ek kan help om enige taak of tesis af te rond, sodat dit aan hoë akademiese standaarde voldoen.

See more

About the lesson

  • All levels
  • English

Languages in which the lesson is available :

English

Ek is passievol oor taal en hoop om my studente ook aan te spoor om Afrikaans te geniet! Alhoewel ek jarelange ervaring in onderrig van Engels 2de taal het, het ek ook 'n Meestergraad in Afrikaans. Ek kan lesse aanpas volgens elke student se behoeftes. Ek proeflees en redigeer ook tesisse, take en enige ander tekste. Ek verkies om met hoërskoolleerders en kollege - of universiteitstudente te werk.

See more

Rates

Rate

  • R150

Package rates

  • 5h: R750
  • 10h: R1500

online

  • R150/h

free lesson

The free first lesson with Elma allows you to get to know the tutor and discuss your needs and expectations.

  • 1h

Similar Afrikaans tutor profiles

  • Lee-Ann

    Mbombela & online

    New
    • R250/h
    • 1st lesson free
  • Sandra

    Mbombela

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Vigo

    Mbombela & online

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Kiana

    Mbombela & online

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Ane

    Mbombela & online

    New
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Marike

    Mbombela & online

    5 (1 reviews)
    • R156/h
    • 1st lesson free
  • Lesedi

    Mbombela & online

    New
    • R200/h
    • 1st lesson free
  • Trinity

    White River & online

    5 (1 reviews)
    • R120/h
    • 1st lesson free
  • Marié

    Pretoria & online

    5 (21 reviews)
    • R280/h
    • 1st lesson free
  • Marjolein

    De Deur & online

    5 (38 reviews)
    • R375/h
    • 1st lesson free
  • Melisa

    Brakpan & online

    5 (19 reviews)
    • R200/h
    • 1st lesson free
  • Johanné

    Benoni & online

    4.9 (20 reviews)
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Shaamielah

    Ladysmith & online

    5 (27 reviews)
    • R200/h
  • Teresa

    Cape Town & online

    5 (6 reviews)
    • R150/h
    • 1st lesson free
  • Colin

    Johannesburg South & online

    5 (13 reviews)
    • R250/h
  • Lolo Jessica Laurette

    Pretoria & online

    5 (20 reviews)
    • R160/h
  • Ariane

    Randburg & online

    4.8 (14 reviews)
    • R350/h
    • 1st lesson free
  • Werner

    Cape Town & online

    5 (7 reviews)
    • R165/h
    • 1st lesson free
  • Neo

    Brakpan & online

    5 (14 reviews)
    • R200/h
    • 1st lesson free
  • Mariena

    Klein Brak River & online

    5 (10 reviews)
    • R260/h
    • 1st lesson free
  • See Afrikaans tutors