Nicole - Afrikaans tutor -
Nicole - Afrikaans tutor -

Nicole's profile and contact details have been verified by our team

Nicole

  • Rate R120
  • Response 1h
Nicole - Afrikaans tutor -
  • 5 (4 reviews)

R120/h

See Afrikaans tutors

Unfortunately, this tutor is not available

  • Afrikaans

Aanlyn lees klasse vir Huistaal asook Tweede Taal leerders. Verbeter jou lees en begrip vaardighede in Afrikaans.

  • Afrikaans

Lesson location

Recommended

Nicole is a respected tutor in our community. She is highly recommended for her commitment and the quality of her lessons. A trusted partner on your learning journey.

About Nicole

Ek is n ervare opvoedkundige met 9 jaar ondervinding in remediërende onderrig. Met n graad in Sielkunde, benader ek elke kind op n unieke manier en gebruik tegnieke wat die beste vir hulle as individu werk. Ek is saggeaard en toeganklik, wat kinders op hul gemak sit om saam met my te werk.

See more

About the lesson

  • All levels
  • English

Languages in which the lesson is available :

English

Vind jy lees uitdagend?
Maak dinge wat jy lees nie dadelik sin nie? Maak begripstoetse jou deurmekaar?
Dan is hierdie klasse presies wat jy nodig het. Laat ek jou leer hoe om enige leesstuk aan te pak. Selfs voorgeskrewe boeke kan saam gelees en bespreek word. Maak lees n plesier.

See more

Rates

Rate

  • R120

Package rates

  • 5h: R600
  • 10h: R1200

online

  • R-30/h

Similar Afrikaans tutor profiles